Mosselbaai: Byeenkomste is by die Rolbalklubsaal in Hartenbos. Skakel (044)696-5845 vir padaanwysings.

Pretoria: Die groep kom bymekaar by De Oude Roode Gastehuis op die Molotopad. Skakel (012) 808-5242 of (044) 696-5845 vir padaanwysings.

Dankie vir u ondersteuning wat die bediening moontlik maak.

Bankbesonderhede vir Braambos Bediening: ABSA 632005 Spaarrekening: 9066488124