Braambosbediening Braambosbediening

  • Skip to content
  • Jump to main navigation and login

Nav view search

Navigation

Search

You are here: Home

Menu

  • Home
  • Meer oor Braambos
  • Wie
  • Kontakbesonderhede
  • Braambos Vonke
  • Aankope

Home

Braambosbediening fokus op die saamwees van gelowiges wat mekaar help en inspireer om hulle verhouding met God ten volle te verstaan, uit te leef en te geniet.

Die gr
ootheid en die genade van God wat in Christus gedemonstreer word, word gedeel sodat die avontuur van menswees en die vreugde van 'n persoonlike verhouding met God weer ontdek kan word.

Kom hoor weer dat jy op grond van dit wat Christus gedoen het 'n unieke plek in die hart van God het en dat Hy reeds alles gedoen het sodat jy die man of die vrou kan wees wat God jou bedoel het om te wees!

Betrokkenheid by die bediening is 'n vrye verbintenis sonder enige voorwaardes en voorskrifte.

Braambos het ten doel: Woordverkondiging, Lofprysing, Gebede en die versorging van die Liggaam van Christus. Huwelike word bevestig en begrafnisse en ander behoeftes word aangespreek.